Goeie genugtig! Home Wetenswaardig Gepubliseer op 22/09/2016. 23/09/2016 ‘BASE’ spring vereis goeie stikwerk, mannemoed en sommer baie kameras want niemand gaan jou glo nie. Kyk bietjie na Graham Dickinson – hy het onlangs in Frankryk behoorlik oor die randjie van die afgrond getree.