Het diere individuele persoonlikhede?
Sondag 26 Maart 2017
Wat is die voedingswaarde van kos wat in ‘n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry ‘n geitjie sy voete los as hy teen ‘n vertikale oppervlak beweeg? En het diere individuele persoonlikhede, of is hulle gedrag aangeleer?