Hoe lyk die toekoms van Zimbabwe?
Na 37 jaar is Zimbabwe nie meer onder die bewind van Robert Mugabe na sy bedanking gistermiddag laat nie. Die politieke wetenskaplike, Theo Bekker van Noordwes Universiteit, verskaf sy reaksie op die jongste verwikkelinge in Zimbabwe.