Hoe onafhanklik sal ons universiteite bly? Home PraatSaam Gepubliseer op 01/02/2017. Sal die Wysigingswet op Hoër Onderwys die onafhanklikheid van universiteite in gedrang bring? Luister na die gesprek op Praat Saam, aangebied deur Lynette Francis. http://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2017/02/20170130_praat_saam.mp3