Hoe vlieg ‘n vliegtuig?
Hoe vlieg ‘n vliegtuig? Hoe bly ‘n swaar metaalstruktuur in die lug?
Luister hoe ‘n kenner verduidelik.
Hier is enkele interessante teorieë wat NASA-kenners vir ‘n ses slaan as onwaar.
Leer meer
- Só verduidelik ‘n NASA-kundige hoe vliegtuie vlieg: http://www.nasa.gov/audience/forstudents/k-4/stories/ames-how-do-planes-fly-text.html
- Die wetenskap van vlieg: http://www.explainthatstuff.com/howplaneswork.html
- Kyk na die video:
- En na dié video: