Verstommende batik-kuns in Yogdjakarta
In Yogdjakarta het Haidee Muller by ‘n werkwinkel ingeloer waar hulle die batik-proses aan haar verduidelik het. Batik beteken DOT in Engels (spikkel in Afrikaans).
Loer gerus na die video van die kleurproses en kyk na die foto’s van hoe die lap daarna lyk.
Hier is nog mooi Indonesiese batik-lappe. Kyk na die fyn detail.
Lees meer oor batik as kunsvorm: https://en.wikipedia.org/wiki/Batik