Hofbeslissing téén Engelse leerders in Overvaal: wat nou?
Die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, hou vanmiddag ‘n nuuskonferensie om die stappe uiteen te sit ná die Pretoria Hooggeregshof se beslissing dat die departement se besluit om 55 Engelse leerders by Hoërskool Overvaal te plaas, onwettig was.