Ivermectin: voorlopig belowend

Die land gons tans oor die anti-parasitiese middel Ivermectin, wat moontlik voorkomend en as behandeling teen Covid doeltreffend is. Hoe werk die middel? Waarom kan die middel nou nie net vir alle Covid-gevalle ingespan word nie? Waarom is die een vir mense nie beskikbaar nie, maar net die formulering vir diere? Wat is die grens tussen oorversigtigheid en nalatigheid van owerheidskant? Hoe vinnig kan standpunte verander? Marí Hudson gesels met Prof Eric Decloedt, Mediese Spesialis in Kliniese Farmakologie verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Divisie van Kliniese Farmakologie, oor dié aspekte.   Luister na die potgooi: Volledige Lys Agtergrond oor Ivermectin Dit is maar een van talle bestaande middels wat ondersoek word om uit te vind dat dit teen Covid ingespan kan word. Van die ander middels sluit in, asook middels soos Vit D, Magnesium, Statiene, Melatonien, Zinc: Die Departement … Lees meer Ivermectin: voorlopig belowend