Jacques Pauw praat oor die jongste bewerings teen hom
Maandag 11 Desember 2017
Die skrywer van die veelbesproke “The President’s Keepers”, Jacques Pauw, reageer op die polisie se planne om hom te probeer gryp en bewerings oor oudminister Pravin Gordhan glo by die skryf van sy boek betrokke was. Heindrich Wyngaard vra die vrae.