Johan nooi jou na RSG se 25e KKNK
Dit is die 25ste jaar wat RSG van die KKNK op Oudtshoorn uitsaai. Die regstreekse RSG-uitsendings is van 21 tot 27 Maart van die geel kol voor die CP Nel Museum.
Johan Rademan nooi jou om by RSG op die KKNK te kom kuier:
Hier is RSG se program by Die Beiteltjie: