Kaapse brande in beeld
Verskeie veldbrande het van die Elgin-vallei, deur Sir Lowry’s pas by Somerset-Wes, tot Simonsberg gewoed. Kaapse brandslaners veg reeds dae lank teen die vlamme. Justin Sullivan van Sullivan Photography het ongelooflike foto’s en video geneem. Kyk na nog foto’s op sy facebook-blad.
Teen laat Donderdagmiddag het dit geblyk dat die meeste brande onder beheer is.