Kabila klou vas aan mag in DRK
Monitor: 25 Julie 2017
Gaan dIe Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), Joseph Kabila die tuig neerle. Die DRK is een van die Afrika-lande waar vanjaar verkiesing gehou moet word. Politieke truuks deur Kabila het kommer laat ontstaan dat hy aan die mag gaan vasklou. Liesl Louw-Vaudran van die Instituut vir Sekerheidstudies het met Heindrich Wyngaard gepraat.