Kan Aarto werk? Home Nuus & Sport PraatSaam Gepubliseer op 13/09/2017. Die Minister van Vervoer het die Aarto-wysigingswetontwerp verwelkom. Hy sê wet sal bydra tot die verbetering van padveiligheid en die vermindering van padsterftes. Deel jy sy optimisme om padveiligheidsuitdagings aan te spreek? Laai Af (45 637KB) Teken in met iTunes Luister