Help jou oorgewig kind só


Is jou kind oorgewig?

Donderdag 23 November 2017

Johan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en hanteer? Watter rol speel ’n passiewe leefstyl as ’n bydraende faktor tot die probleem?

Hy gesels met ‘n dieetkundige en met ‘n oefeningskundige.