Help, my kind pas nie by die skool aan nie!


Upset lonely child sitting by himself on the elementary school grounds

Wat kan jy doen as jou kind nie by die skool aanpas nie? Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige, hieroor.

Wanneer moet jy bekommerd wees? Hoe skakel jy met die skool hieroor? Wat kan jy as ouer of versorger doen om die kind te ondersteun?