Is daar teenvoeter vir boelies?


Dit lyk asof boelies oral voorkom: op skool, by die werkplek, in die huwelik, selfs in die kuberruimte. Is daar ‘n teenvoeter vir boelies? Phil Loots en dr. Rodney Seale probeer om saam met kundiges antwoorde op hierdie vraag kry.

Luister ook

https://www.rsgplus.org/kinders/onsekere-mens-binne-in-die-boelie/