Wat beteken goeie maniere vir kinders?


Mag ‘n kind sy ma in geselskap in die rede val? Met selfone in die geselskap sit?

Wat beteken goeie maniere vir moderne kinders en gesinne, en hoe verskil dit van kultuur tot kultuur?

Johan van Lill praat met dr. Danie Brink, ‘n onderwyskundige, oor hoe om by kinders ’n gewoonte van “eerste keer gehoorsaamheid” te ontwikkel sodat hulle die eerste keer as jy praat, sal luister en reageer.