Die onsigbares: Vlug 295 – Die Helderberg lugramp
Debuut
Die onsigbares
Uitsaaidatums: Maandag 14 November – Vrydag 18 November, 10.40
Klankstories geskryf deur Krisjan Fourie en voorgelees deur Nic de Jager, met ‘n klankbaan deur Paul Riekert
Verken die wêreld van ‘n aantal raaiselagtige gebeure in Suid-Afrika se geskiedenis: