Kommer oor uiters swak bestuur by munisipaliteite
Anita Visser het met die adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Andries Nel, gepraat om antwoorde te kry oor die ouditeur-generaal se jongste verslag oor plaaslike regerings.
‘n Oudit van Suid-Afrika se 266 munisipaliteite wys dat meer as die helfte heeltemal wanfunksioneel is. Watter vaardighede word benodig om ‘n munisipaliteit doeltreffend te bestuur?
‘Slegs 49 uit die land se 263 munisipaliteite het in die 2015/2016 boekjaar skoon oudits behaal,’ dít volgens die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, se nuutste verslag oor munisipaliteite. Heindrich Wyngaard praat met die adjunkminister van die plaaslike regering, Andries Nel, oor dié kommerwekkende situasie.