SA fotograaf wen gesogte toekenning


Gonnie Myburgh, een van ons land se beste natuurfotograwe

Die Suid-Afrikaanse fotograaf Gonnie Myburgh, is onlangs aangewys as Nature’s Best Photography se 2018-wenner van die Afrika-afdeling van dié internasionale fotografie-toekenning.

Gonnie Myburgh vertel vir Martelize Brink van haar loopbaan as fotograaf en haar onlangse verering as Afrika Wildlewefotograaf van die Jaar.

African fisheagle attempting to catch a water monitor

Baba meerkatte by hul nes

Swartrug jakkals jag tortelduiwe

Vroegoggend: Luiperd drink water by die Chobe rivier

Klein reiers baklei in vlug

Kgalagadi leeue-aksie ná paring

Lilal breasted roller attack a juvenile bateleur

Malaika met ‘n haas

Spelerige Kaapse jakkalse

Topi teen sonsopkoms in die Mara Mara

Kyk hier na nóg natuurfoto’s deur Gonnie Myburgh

Enkele ander wenners in die Nature’s Best foto-kompetisie