Vóór en ná die Outenikwa brande


Hierdie twee interessante foto’s vóór die brand, en wat ná die brand uit dieselfde hoek geneem is deur RSG luisteraars, Ampie Reinecke en Johan Faasen, is tekenend van die skade wat die brande aangerig het.