RSG by die Woordfees!


RSG saai vanjaar weer verskeie programme by die Woordfees op Stellenbosch uit. Ons geel karavaan is by die Plataankafee langs die ATKV-Boektent.

Sondag 5 Maart 2017
10:30 – 11:30 Die tale wat ons praat
11:30 – 12:30 Hoe verklaar jy dit?
20:00 – 20:40 Kommentaar

Kom luister ook op Sondag 5 Maart om 13:00 hoe ‘n paar digters ‘n Woordketting bou saam met Ilse Salzwedel.

Maandag 6 Maart tot Vrydag 10 Maart 2017
06:00 – 08:00 Monitor
08:00 – 09:00 Praat Saam
13:00 – 14:00 Spektrum

Saterdag 11 Maart 2017
12:00 – 13:00 Naweekaktueel