RSG op die Gariep-fees Home Kunstefees Gepubliseer op 31/08/2015. Ettienne Ludick, Sue Pyler en Fritz Klaaste het die laaste naweek in Augustus Kimberkley besoek en Middag op RSG van die Gariep-fees uitgesaai. Ettienne Ludick en Fritz Klaaste vang gees op die Gariep-fees en Sue Pyler (voor) bly nie agter nie. Sue Pyler, Ettienne Ludick en Fritz Klaaste op die Gariep-fees. Ettienne Ludick, Sue Pyler en Fritz Klaaste