Louis Armstrong, Ella Fitzgerald, Manhattan Transfer op Viva Voce


Die unieke rasperstem van Louis Armstrong, die lalsang van Ella Fitzgerald en musiek van The Manhatten Transfer en die Andrew’s Sisters. Dít is waarna jy Sondagoggend 10:00 in Viva Voce kan luister. Dié musiekreeks ter viering van die stem is saamgestel deur Esté Gross en word elke Sondagoggend om tien uur uitgesaai.

Louis Armstrong en Ella Fitzgerald

‘n Jong Louis Daniel Armstrong

Ella Fitzgerald

The Manhattan Transfer. (Foto: John Abbott)

Billy Joel

The Inks Spots

Die Andrews Sisters

Die Mills Brothers