Middernag Serenade is ons 1e opskietprogram


Jacques Arendt

Maak jou reg vir RSG se eerste opskiet (pop-up) radioprogram.

Middernag Serenade word van Maandag 25 tot Saterdag 30 Desember laataand net na die 23:00 nuus in die plek van die inbeldiensprogramme uitgesaai.

Die samesteller en aanbieder van Midderdag Serenade is ‘n gesoute radio-aanbieder, seremoniemeester en platejoggie, veral bekend aan die Oos-Kapenaars. Hy is Jacques Arendt en hy gaan RSG se laataandluisteraars hier oor die feestyd en in aanloop tot die nuwe jaar opbeur, laat goed voel, gerusstel en nuwe moed gee vir die nuwe jaar.

Luister hier na ‘n voorsmakie….