Top 20
Hier is vandeesweek se amptelike Top-20 in Suid-Afrika. Skakel in elke Saterdag – 13:00-14:00 saam met Fritz Klaaste vir ‘n keur van die afgelope week se topverkoper CD’s.
- Verskeie Kunstenaars, Now That’s What I Call Music 70
- Nathi, Buyelekhaya
- Verskeie Kunstenaars, Now That’s What I Call Dance 6
- Bok van Blerk, Sing Afrikaner Sing
- Juanita du Plessis, Toe staan die wêreld stil
- Elvis Blue, Êrens in die middel van nêrens
- Adam Tas, Tas Vol Cash
- Fredi Nest, Sing John Denver
- Sam Smith, In the lonely hour
- Verskeie Kunstenaars, Krone 3
- Joyous Celebration Choir, Joyous Celebration Vol.19 Back to the Cross
- Verskeie Kunstenaars, 100% Top 40 Hits 2015
- Ed Sheeran, X Deluxe Version
- Karlien van Jaarsveld, My hartjie
- Verskeie Kunstenaars, Afrikaans is groot 7
- Verskeie Kunstenaars, Raps voor Middernag
- Verskeie Kunstenaars, Country is groot 2
- Verskeie Kunstenaars, Now That’s What I Call 21st Century!
- Verskeie Kunstenaars, Club Traxxx 14
- Adam Lambert, The original high