Viva Voce #7: Uiters hoog en laag


Luister Sondagoggend 10:00 in Viva Voce na Timm Storms, die man wat die Guinness Wêreld rekord hou vir die man met die wydste stemomvang (10 oktawe). Hy hou ook die rekord vir die laagste klankfrekwensie wat ooit deur ‘n mens gemaak is. Die koning van die Top C’s Luciano Pavarotti, kom maak ‘n draai en Ivan Rebroff vertoon ook sy wye stemomvang. Mariah Carey spog met haar fluitregister. Luister ook na die unieke stem van La Devine, Maria Callas.

Ivan Rebroff

Ivan Rebroff


Maria Callas

Maria Calllas




Luciana Pavarotti

Luciana Pavarotti



Tim Storms

Tim Storms


Mariah Carey

Mariah Carey