Viva Voce #9 is ene a capella


Luister na  a cappella groepe Navi Redd, Overtone, Flip a coin en Cut Glass. Daar is ook musiek van die Stellenbosch Universiteitskoor en die Drakensberg Seunskoor. Skakel Sondag in vir ‘n viering van Suid-Afrikaanse stemme in VIVA VOCE.

Drakensberg seunskoor

Chris Chameleon

Ladysmith Black Mambazo

Flipacoin

Flipacoin

Overtone

Overtone


Navi Redd

Navi Redd

Universiteitskoor van Stellenbosch