Viva Voce: Luisteraars se versoeke


Uiteenlopende musiekversoeke wat luisteraars gestuur het om die stem as ‘n veelsydige instrumnet te vier. Dís waarna jy Sondagoggend 10:00 in die slot- episode van Viva Voce – ‘n reeks ter viering van die stem – kan luister.

Daar is die musiek van die Finse a cappella groep Rajaton, die Flying Pickets 1983 a cappella treffer Only You en die akrobatiese sopraanstem can Cecilia Bartoli…en onthou jy nog Die Kleine Cornelia?

Viva Voce is saamgestel en aangebied deur Esté Gross.

Die kleine Cornelia

Kleine Cornelia

Video: Lieber Gott lass die Sonne wieder Scheinen

Rajaton

Rajaton

The Flying Pickets

The Flying Pickets



Scatman

Scatman

Cecilia Bartoli

Cecilia Bartoli