Viva Voce: ‘n Virtuele massakoor en meer


Youtube a cappella sangers soos Peter Hollens en Smooth McGroove pak innoverend projekte aan. En het jy al ooit gehoor van die komponis en dirigent Eric Whitacre se indrukwekkende virtuele massakoor? Daar is ook musiek uit rolprente wat sang en a cappella weer byderwets gemaak het. Luister Sondag om 10:00 na Viva Voce.

As daar een foto is wat ek kan uitsonder, is dit die een van Eric Whitacre se virtuele koor.

Die video’s is weer eens nie noodwendig van musiek wat Sondag gehoor gaan word nie.
Eric Whitacre se virtuele koor: Lux Aurumque:

Eric Whitacre

Eric Whitacre se vituele koor

Peter Hollens en Alaa Wardi met Desert Rose

Peter Hollens

Smooth McGroove sing a cappella weergawes van rekenaarspeletjies se musiek. Final Fantasy VII – One Winged Angel Acapella:

Smooth McGroove

Sister Act: I will follow Him:

Sister Act. Foto: Suzanne Hanover/Touchstone/Kobal/REX/Shutterstock