RSG op die Woordfees


As jy vanaf 1 tot 10 Maart 2019 op of naby Stellenbosch is, kom maak gerus ‘n draai by RSG se geel karavaan in Ryneveldstraat. Kom sit en luister (en kyk) vir ons wanneer ons regstreeks van die Woordfees af uitsaai.

Hier is RSG se betrokkenheid met uitsendings:

Datum en Tyd Program Aanbieder/s
Sondag 3 Maart
10:00 – 12:00
rsg@woordfees: ‘n allergaartjie van musiekoptredes, taalnavrae en vrae oor die natuur en wetenskap, met Nic de Jager wat ook kom gesels oor Nic se goed Martelize Brink, Magdaleen Kruger & Haidee Muller
Son 3 Maart
20:00 – 21:00
Kommentaar
Ma 4 – Vry 8 Maart
06:00 – 08:00
Monitor Anita Visser
Ma 4 – Do 7 Maart
08:00 – 09:00
Praat Saam Lynette Francis

Jody Hendricks regisseur

Ma 4 – Vry 8 Maart
13:00 – 14:00
Spektrum Suzaan Paxton
Vrydag 8 Maart
07:00 – 09:00
Verkiesingsdebat Lynette Francis

Jody Hendricks regisseur

Saterdag 9 Maart
10:00 – 11:45
rsg@woordfees: musiek, reis en toerisme-stories en nog ander interessante insetsels Johan Rademan
Saterdag 9 Maart
12:00 – 13:00
Naweekaktueel Anita Visser

Vir meer inligting oor die 2019 Woordfees program klik hier.