George Michael: 25.06.1963 – 25.12.2016


Georgios Kyriacos Panayiotou, bekend as George Michael, is op Kersdag dood in die ouderdom van 53 dood in sy bed gevind.

Die oorsaak van sy dood is onbekend. Dit is egter bekend dat hy dwelmprobleme gehad het en heroïen gebruik het.

Hy het bekend geword as lid van die musiek-duo bekend as Wham!, met treffers soos maar “Last Christmas” en “Wake Me Up Before You Go-Go“, en albums soos Faith (1987) en  Listen Without Prejudice Vol. 1 (1990).

Meer as 100 miljoen van Michael se albums is wêreldwyd verkoop.

Hy het in 2011 ernstige longontsteking opgedoen en by die dood omgedraai toe hy vyf weke lank in ‘n hospitaal behandel is.
Hier is enkele van George Michael se musiekvideo’s:

Lees meer oor George Michael: https://en.wikipedia.org/wiki/George_Michael