Kyk die musiek Home Musiek Vermaak Gepubliseer op 21/04/2015. Die tweede beweging van Mozart se klarinetkonsert kry nog ‘n dimensie danksy Stephen Malinowski. Maak ‘n lekker koppie tee en geniet die oomblik. As bogenoemde te gesofistikeerd na jou smaak is, is daar altyd dié singende Russiese soldate vir afwisseling.