Vinnige voete
As jy nog nie die dansgroep Lord of the Dance se vertoning gesien het nie, loop jy ‘n skouspel van vernuftige dansbewegings mis.
Die jong dansers wat in die produksie by Michael Flatley oorneem as een van die Lords in LORD of the Dance, is nie net vlugvoetig nie, maar ook aantreklik. Een van hulle is Morgan Corner. Hy en vier ander hoofdansers dans in sommige vertonings in die plek van Michael Flatley die hoofrol. Hulle staan kortweg bekend as die ‘lords’ van die Lord of the Dance. Ons het ‘n paar foto’s van Morgan uitgesoek:

Morgan Corner in aksie saam met die dansers van Lord of the Dance. Al die foto’s is geneem deur Brian Doherty.

Die Lords: Van links na regs is Matthew Smith, Fergal Keany, James Keegan, Michael Flatley, Morgan Corner en Cathal Keany
Lees meer oor die ‘Lords’ hier.
Ettienne gesels met Michael Flatley
Ettienne Ludick het ‘n ekslusiewe onderhoud met die “lord” van Lord of the Dance, Michael Flatley gevoer. Die onderhoud werp ‘n seldsame blik op die harde werk en die tol wat dit op mens se liggaam eis.
Luister hier na die radio-onderhoud:
Luister hier na die video-onbderhoud in twee dele:
Deel 1:
Deel 2:
Kyk hier na die video oor Dangerous Games en Ettienne se onderhoud met Michael Flatley.
