Die geskenk van aanneming


Die Geskenk van Aanneming is ‘n dokumentêre program vir 05 Maart 2020 om 20:00 deur Jacqui January. Die fokus is op aanneming van kinders deur dieselfde geslag ouers.

Alhoewel die Wet op Kindersorg (Wet 38 van 2005) baie duidelik en voorskriftelik is, is daar baie vooroordele en stigmas oor paartjies van dieselfde geslag wat kinders aanneem. Drie maatskaplike werkers deel hulle kundigheid en ervarings van ouers van dieselfde geslag, wat kies om kinders onvoorwaardelik aan te neem. ‘n Gay pa vertel van die voorreg en groot vreugde om drie kinders te kon aanneem. En ‘n Lesbiese paartjie praat oor hulle aangenome seuntjie wat nie dieselfde ras as hulle is nie.

Agtergrond

Aannemming is die ideale oplossing vir ouers wat smag na hul eie kinders en wat nie biologies ‘n baba wil of kan verwek nie.

Die Suid-Afrikaanse Wetgewing op Kindersorg – Wet 38 van 2005 – is baie duidelik en voorskriftelik.  Geen persoon wat ouer is as 18-jaar en bevoegd verklaar is, mag benadeel word om ‘n kind/kinders te mag aanneem  nie.

Met dié wetgewing  in plek,  is daar steeds uitdagings t.o.v. die toepassings en iets soos kraamverlof bly steeds ‘n tammeletjie.

Twee paartjies deel hulle stories en vertel van stereotipering en stimatisering. Dit loop wye draaie van families wat paartjie verwerp tot mense wat staar en opmerkings maak oor ouers – bv. wit en bruin ouers met hulle veelrassige kinders.

Van die grootste afkeuring en kritiek kom dikwels van godsdiensgroepe en hulle oortuigings.

Die rol en hulp van die maatskaplike werker is van onskatbare belang in die proses.  Hulle loop ‘n pad van soms baie hartseer en dan uiteindelik die vreugde van ‘n gesin wat verenig is.

Ouers – alle ouers – wat kinders aanneem is dapper mense…

ADOPTION QUICK FACTS…

Laai die pdf af wat die aannemingsproses verduidelik.

The purpose of adoption is to find a family for a vulnerable child in need of permanency. A child is only becoming available for adoption once the legal assessment has been completed

 Profile of children currently in Abba system in need of adoption:

  • Predominately black South African children
  • Because we need to first finalize the legal assessment, children ready for matching is mostly between 6 and 18 months old – we have very limited children older than two years awaiting matching
  • Health status vary from healthy to minor and severe special needs
  • We have experienced that more boys become available for adoption

 Need/legal requirements for adoptive parents:

  • People believing that children belong in families and that you can be a good parent! There’s no perfect profile! J
  • You can discuss your preferences and wishes and we will give you realistic feedback and insight
  • Black same race and inter race applications are currently accepted
  • You need to be a SA-citizen or have permanent SA-residency over the age of 18 and without any criminal/sexual record
  • It is important that prospective adoptive parents are healthy and have a normal life expectancy.
  • If applicants are married, the relationship should be stable
  • Single applicants must demonstrate that they have a good support system
  • Be willing to complete the legally required screening process and internal preparation course

How do I start the process?

  1. Read through these quick facts, complete the pre application form, return it to Abba Adoptions via e-mail or fax, and one of our social workers will contact you.
  2. Orientation session, where all the details of the process will be discussed and questions answered.
  3. If you decide to continue with the process, complete all application forms received at orientation session in full & return to Abba Adoptions.

How long does the adoption process takes?

  • The screening process will take around 6 months after which you will be invited for a preparation group to equip and prepare you to deal with the adoption journey.
  • After preparation and home visit, you will be placed on the waiting list until there is a suitable match

The court finalization and registration of the adoption