Praat só met jou kind oor liefde


Daar is verskillende soorte liefde, en gepaste optrede gaan gepaard hiermee. Elke mens praat ’n ander liefdestaal – hoe is dit van toepassing op verhoudings met kinders?

Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor hoe om met jou kind oor liefde te praat.