COVID-19 siekte kom in 3 fases

Woensdag 15 April 2020 Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n suurstoftekort soos wat sommiges beweer? Kan malaria- en artritismiddels help? Wat van die TB-vaksien? Wat het ons die afgelope tyd geleer oor die siekte, die verspreiding en wat om te verwag? Marí Hudson gesels met ’n mediese spesialis midde-in die geveg teen COVID-19 oor wat feite en wat fiksie is. Laai Af (27 280KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook: Woensdag 8 April 2020 Inperking weens COVID-19 is nou byna twee weke van krag in Suid-Afrika. Wat het ons die afgelope tyd geleer oor die siekte, die verspreiding en wat om te verwag? Marí Hudson gesels met dr. Angelique Coetzee, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, oor die jongste nuus oor die siekte en die situasie … Continue reading COVID-19 siekte kom in 3 fases