Wat is kanker?

Maandag 4 Februarie is Wêreldkankerdag. Presies wat is kanker? Wat gebeur in jou liggaam as jy kankerselle het? Is alle kankers dieselfde? Is dit aan die toeneem? Word vordering gemaak met kankerdiagnose en -behandeling? Kan jy self iets doen om kanker te voorkom? Marí Hudson het in Gesondheid op RSG gesels met dr. Charleen Muller, onkoloog van Cancercare in Oos-Londen, wat haar kundigheid oor kanker met ons deel: Laai Af (25 150KB) Teken in met iTunes Luister Belangrike feite Kankerselle is gewone selle wat verkeerd begin verdeel. Die selle verdeel dikwels vinniger as die normale selle en kan nie die funksie verrig wat normale selle kan nie. Die selle wat onfunksioneel is, vul dan die plek van die normale selle. Kankerselle kan versprei. Die woord ‘maligne’ beteken kwaadaardig en dat die selle kan versprei ek skadelik wees. As ‘n gewas nie … Continue reading Wat is kanker?