Kelvin se plante floreer


Kelvin se plante

Kelvin het waarlik groen vingers

Kelvin Antonie van Kelvin’s Plants is ‘n plaaswerkerskind wat sy liefde vir plante in ‘n vetplantonderneming omskep het op die Waterkloofplaas buite Wellington, waar hy al 16 jaar lank werk.

Hy het by sy grootouers grootgeword en het Oupa Kallie, wat tot waatlemoene kon kweek, se groenvingers geërf.

Hy vertel sy kleurryke storie aan Haidee Muller.

Haidee gesels met Kelvin

Kelvin se advertensie bly nie agter nie