Is dit die Argentynse tango of die Ballroom een?


Christian en Deborah dans die tango.

Verskil die Argentynse tango van die Ballroom tango? Waar kom die term “Tango” vandaan?

Tango-danser Christian Marais vertel in Oggend op RSG meer oor die tango.

Hy vertel onder meer oor:
– Die geskiedenis van die Argentynse tango, die onstaan in die laat 1800’s in Buenos Aires en die invloede van Europa en Afrika en hoe dit ‘n internasionale dans geword het.
– Die tango gemeenskap in Kaapstad en Suid Afrika, en so ook die res van Afrika.
– Sy tango agtergrond: Hy kom van ‘n Ballroom kompetisie agtergrond en dans die Argentynse Tango nou vir vyf jaar. Dans nou oor die hele wereld. Vanjaar in Istanbul, Croatia en Slovakia.
– En dan die Tango Marathon: 7 -9 Desember. Dis die tweede een. Daar is Ons vanjaar dansers wat kom van Duitsland, Engeland, Nederland, Swede, Italie, Poland, Amerika, Mozambiek en Tanzanie. Daar is ook profesionele instrukteurs van Buenos Aires, Uruguay, en Amerika wat kom klasse gee.

Luisteraars kan ook Saterdag 8 Desember om 15h00 gaan kyk hoe Christian en ander in die Waterfront by die Klok Toring die tango dans. Almal is welkom om te kom kyk.

Vir meer inligting: www.tangomarathon.capetown

Facebook:Cape Town Tango Marathon.
Hier is ‘n proesel tango musiek

Leer om die Argentynse tango te dans