Is jy uitgebrand?


Oggend op RSG: Maandag 24 Julie 2017

Martelize, Prof Mario Smith en Johan Rademan

Sielkundeprofessor (van die Universiteit van Wes-Kaap) Mario Smith vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat die tekens van uitbranding is, en hoe jy dit kan voorkom.