Jerusalema uitdaging wenners


Ons het die wenners in ons Jerusalema Uitdaging.

Die eerste plek gaan aan die personeel en skoolhoof, Pieter Aucamp van die Lucas Meyer skool in Vryheid, KZN:

Die tweede plek gaan aan die Rainbow Line Dancers:

Kyk hier hoe Amore en Sue die dans dans:

Oral oor die wêreld dans mense op die ritme van Jerusalema. En nou kan jy ook die danspassies stap vir stap leer saam met ons op RSG leer. En dan daag ons jou uiot om jou dansvideo vir ons te stuur.

Die lirieke is as volg:

Jerusalema ikhaya lami (Jerusalem is my home)
Ngilondoloze, uhambe nami (Save me, and walk with me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here) (Repeat)

Ndawo yami, ayikho lana (My place, is not here)
Mbuso wami, awukho lana (My kingdom, is not here)
Ngilondoloze, uhambe nami (Preserve me, and go with me) (Repeat)

Ngilondoloze (Save me)
Ngilondoloze (Preserve me)
Ngilondoloze (Guard me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here) (Repeat)

Ndawo yami, ayikho lana (My place, is not here)
Mbuso wami, awukho lana (My kingdom, is not here)
Ngilondoloze, uhambe nami (Save me, and walk with me) (Repeat)

Jerusalema ikhaya lami (Jerusalem is my home)
Ngilondoloze, uhambe nami (Preserve me, and go with me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here) (Repeat)

Ngilondoloze (Save me)
Ngilondoloze (Preserve me)
Ngilondoloze (Guard me)
Zungangishiyi lana (Do not leave me here)  (Repeat)

Só lyk die danspassies:


Leer nou die danspassies saam met Sue Pyler en Amore Bekker:

En so lyk al die passies saam met die musiek:

En hier is nog ‘n dans tutoriaal of twee: