Suiwel uitruilporsies

‘n Mens het die kalsium van sowat drie glase melk per dag nodig. Dis in die geel mandjie – jy het beslis suiwel nodig, maar volroomprodukte is helfte vet/helte proteïen. Porsiegroottes en -uitruillys Die maklikste manier om te onthou hoe groot ‘n porsie is, is om jou hand te gebruik. Die meeste porsies is so groot soos óf jou gebalde vuis, jou handpalm, jou duim of die voorste lit van jou pinkie. Op dié manier werk dit dan ook só dat groter mense se porsies groter is as kleingeboude mense. Hier is ‘n eenvoudige lys van uitruilbare porsies in al die groepe. Dit is saamgestel deur NICUS (die Voedings-inligtingsentrum van die Universiteit van Stellenbosch) Voedselgroep Porsiegroottes Melk en melkprodukte (dink dubbelhand bakhand vir vloeistowwe en duim vir vaste stowwe) 1 k afgeroomde/vetvrye melk 1 k karringmelk 100ml lae vet versoete … Lees meer Suiwel uitruilporsies