Om met ‘n geliefde met Alzheimer-siekte saam te leef


Hoe ervaar ‘n gesinslid van ‘n Alzheimer-pasiënt die agteruitgang wat die siekte meebring? Wanneer neem mens die besluit dat bykomende sorg nodig en noodsaaklik word?

Lianne Smuts vertel van haar ervaring van ‘n geliefde met Alzheimer se siekte.

Lianne Smuts vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink by Oggend op RSG hoe dit is om saam met iemand met Alzheimers te leef.

Lees en luister ook

Die verskillende vorms van demensie: https://www.rsgplus.org/gesondheid/die-verskillende-vorms-van-demensie/

Wat is die verskil tussen gewone vergeet en Alzheimer-siekte? https://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-is-die-verskil-tussen-vergeet-en-alzheimer-vergeet/

Hoe moet ‘n bejaarde versorg word? https://www.rsgplus.org/gesondheid/hoe-moet-n-bejaarde-versorg-word/