Om met ‘n geliefde met Alzheimer-siekte saam te leef
Hoe ervaar ‘n gesinslid van ‘n Alzheimer-pasiënt die agteruitgang wat die siekte meebring? Wanneer neem mens die besluit dat bykomende sorg nodig en noodsaaklik word? Lianne Smuts vertel van haar ervaring van ‘n geliefde met Alzheimer se siekte. Laai Af (12 999KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook Die verskillende vorms van demensie: http://www.rsgplus.org/gesondheid/die-verskillende-vorms-van-demensie/ Wat is die verskil tussen gewone vergeet en Alzheimer-siekte? http://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-is-die-verskil-tussen-vergeet-en-alzheimer-vergeet/ Hoe moet ‘n bejaarde versorg word? http://www.rsgplus.org/gesondheid/hoe-moet-n-bejaarde-versorg-word/
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit