Hoe leer mens jou kind innoverend dink?


Maandag 30 Oktober 2017

Dit word al hoe meer belangrik dat kinders leer om werk vir hulleself, en dalk ook vir ander, te skep en innoverend te wees. Jolandie Strydom vertel hoe ‘n mens kinders grootmaak om eendag hulle eie baas te word.