My kind het gesteel!


Is my kind ‘n dief?

Oeps, my kind het gesteel.

Johan van Lill praat met ST Potgieter, ‘n sielkundige, oor hoe om dit te hanteer as jou kind begin om maatjies se goed te vat, of wanneer kinders steel.

Hoe gesels ek met my kind daaroor, en hoekom doen soveel kinders dit al het hulle alles wat hulle nodig het?