Die Jolige Kannabus kuier op Darling


Die Jolige Kannabus lyk amper soos dié bus.

Of lyk die Kannabus só?

Siende dat ons nie mag reis op die oomblik nie, seg ek, kom ons reis in ons gedagtes. Siende dat Hans nou verlof het by Huis Madeliefie, neem ons hom saam oppi bus. Hy het ook ‘n sak daggakoekies by hom.

Só ons almal klim in ‘n denkbeeldige bus. Luisteraars het besluit bus se naam is “Die jolige kanna-bus”

Kry jou masker, kom reis saam!

Ons reis verder

3 Augustus 2020

Vandag kuier ons op ‘n warm duin in die Namib-woestyn.

Die sandduin is naby Sossusvlei.

Sossusvlei sand duine, Namib-Naukluft Nasionale Park.

Skerp kleurkontraste by Sossusvlei.

Duine aan die Skedelkus.

Lees meer:
https://www.sossusvlei.org/

https://www.thecommonwanderer.com/blog/sossusvlei-namibia-travel-guide-things-to-do

https://www.info-namibia.com/activities-and-places-of-interest/kaokoveld/skeleton-coast

Ons reis tot dusver: 2 Julie tot 2 Augustus

Donderdag 2 Julie 2020

Ons het Donderdag vertrek uit Johannesburg oppad na die Knysna woude toe.

Een magtige rit van Johannesburg na Knysna, via Trompsburg, Noupoort, Nieu Bethesda en Graaff Reinet

1. Ons eerste stop was op Trompsburg, waar ons vetkoek en koffie geniet het.

Die Vrystaat naby Trompsburg

Lees meer oor Trompsburg:

https://en.wikipedia.org/wiki/Trompsburg

https://www.sa-venues.com/things-to-do/freestate/bysuburb/trompsburg/

https://www.places.co.za/html/trompsburg.html

2. Toe het ons ‘n draai gegooi in Noupoort, en nog daggakoekie proviand gekry vir die hele bus.

Noupoort

Die Noupoort blokhuis uit die tweede Boere Oorlog

Lees meer oor Noupoort:

https://www.karoo-southafrica.com/eastern-upper-karoo/noupoort/history-of-noupoort/

3. Nieu Bethesda was ons volgende stop waar ons die Uilhuis beleef het en die Kompasberg uit te klim.

Nieu Bethesda met Kompasberg in die agtergrond

Sementbeeld by die Uilhuis

Lees meer oor die Uilhuis

https://www.graaffreinet.co.za/listing/owl_house_nieu_bethesda

https://theowlhouse.co.za/

https://en.wikipedia.org/wiki/The_Owl_House

4. Toe is ons via Graaf Reinett na Knysna.

5. Daar het ons by die Koppe oornag.

Knysna koppe en die lagoon van die see se kant gesien.

Vrydag 3 Julie 2020

Van Knysna, Noetzie en Belvidere oor die Montagu Pas na Richmond

6. Ons besoek Noetzi se kastele.

Een van die kastele op Noetzi strand

Lees meer oor Noetzi:

http://www.noetzie.co.za/history-of-noetzie/
https://pezulahotel.com/2019/03/25/a-quick-history-of-noetzie-beach/

7. En toe gaan kyk na die Belvidere kerkie by die Belvedere landgoed.  DIe kerk is gebou in die 1800’s deur George Rex se skoonseun.  Dit is in die Normandiese styl gebou.  En die loodvensters  kom van die Coventry Katedraal, wat gebombardeer is gedurende die 2e wêreldoorlog.  Vensters later ingesit.

Die Belvidere kerkie

Lees meer oor die kerkie:

https://www.countrylife.co.za/travel/heritage/the-garden-routes-old-belvidere

8. Vandaar is ons via die Montagu pas na Calitzdorp.

Die Montagu pas

Die Motagu pas

Lees meer oor die Montagu pas:

https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/western-cape/item/27-montagu-pass,-p1640.html

https://georgetrails.org.za/trail/montagu-pass/

https://www.sahistory.org.za/place/montagu-pass

https://en.wikipedia.org/wiki/Montagu_Pass

Saterdag 4 Julie en Sondag 5 Julie

9. Ons het op Calitzdorp gebly vir die naweek by ‘n lieflike gastehuis op die Groenfontein pad. Port geproe by die Nel’s op die plaas.  Dis mos die Port hoofstad van die wêreld.

Calitzdorp

Calitzdorp in die winter

Lees meer oor Calitzdorp:

https://www.western-cape-info.com/provinces/town/142/calitzdorp

https://web.facebook.com/CalitzdorpTourism/?_rdc=1&_rdr

https://en.wikipedia.org/wiki/Calitzdorp

Maandag 6 Julie 2020

Van Calitzdorp oor die Montagu Pas na Theefontein buite Beaufort-Wes, en dan na Richmond.

Maandagoggend het luisteraars laat weet hulle soek nou die hitte van die Kruger Wildtuin.

10. Antoinette en Oom Johannes nooi ons vir Tee in Theefontein naby Beaufort-Wes.  Heerlike roosterkoek en Kaiings saam met die tee.
Theefontein is tussen Beaufort-Wes en Murraysburg geleë.

Theefontein. Foto: Gita Claassen

Oom Johannes en Antoinette Pienaar. Foto: Gia Claassen

Die sterrehemel bokant Theefontein tussen Beaufort-Wes en Murraysburg. Foto: Gita Claassen

Lees meer oor Antoinette, Oom Johannes en Theefontein:

http://karoospace.co.za/the-singer-and-the-seer/

https://www.kruiekraaikoning.co.za/

https://web.facebook.com/KruieKraaiKoning/?_rdc=1&_rdr

Richmond in die Karoo

11. Daarna nooi iemand in Richmond vir ons vir Middagete by die Vet Plaasmuis restaurant.

In die Saalperd Museum op Richmond in die Karoo

Ons besoek die boeke museum op Richmond, asook die saalperd museum.  Een van slegs twee inni wêreld.  Ander een is in Kentucky, VSA.

Woensdag 8 Julie 2020

Die Vetmuis plaaskombuis

Vanoggend raak ons wakker in Richmond, ons is oppad Kruger toe, maar ons is oop vir uitnodigings langs die pad.

Lees meer oor Richmond:

https://en.wikipedia.org/wiki/Richmond,_Northern_Cape

https://www.sa-venues.com/things-to-do/northerncape/bysuburb/richmond/

http://www.richmondnc.co.za/richmond.html

https://www.safarinow.com/destinations/richmond-northern-cape/shops/richmond-bookshops.aspx

Van Richmond via Kaapsehoop na die Kruger Wildtuin

12. Ons is oppad na die Kruger Wildtuin, via Kaapschehoop.

13. Op Donderdag 9 Julie 2020, is ons in die Kruger Wildtuin.

Die Kruger Wildtuin

Ons het Woensdag van Richmond in die Karoo tot hier gery.
Luisteraars het reeds foto’s aangestuur:

‘n Olifant het baie naby aan die bus verbygeloop.

‘n Blouwildebees en ‘n trop sebras het ons aangekyk.

Vrydag tot Sondag 10 – 12 Julie

Die Orpen ruskamp

‘n Kaart van die Kruger Wildtuin

Ons kuier in die sonnige Wildtuin. Ons reis van die suidelike hek af tot naby die Orpen hek.

Lees meer oor Sanparke se Kruger Nasionale Park:
https://www.sanparks.org/parks/kruger/

Lees meer oor die verblyf in die Wildtuin: https://www.sanparks.org/parks/kruger/camps/

Maandag 13 Julie

Vanoggend het ons die Wildtuin by die Orpen hek verlaat en toe koers gekies na die 14. Blyderivier Ravyn. En natuurlik het ons ook die Bourke’s Luck potholes en God’s Window. Ons het oor Acornhoek en Bosbokrand tot by Graskop gery en vandaar na die Blyderivier Ravyn. En toe na Pelgrimsrus.

Ons roete vandag.

Daar is ook wonderlike staproetes soos die Hippo staproete by die Blyderivier Ravyn.

En eens op ‘n tyd kon mens tot in Mosambiek sien van God’s Window af.

Die Blyderivier Ravyn

Lees meer oor Blyderivier Ravyn:

https://www.tripfuser.com/blog/blyde-river-canyon-nature-reserve/

https://en.wikipedia.org/wiki/Blyde_River

https://www.safarinow.com/things-to-do/blyde-river-canyon/default.aspx

Bourke’s Luck potholes

Lees meer oor Bourke’s Luck potholes:

https://www.amusingplanet.com/2014/10/bourke-luck-potholes.html

https://www.sa-venues.com/attractionsmpl/bourkes-luck-potholes.htm

Vanaf God’s Window kan mens baie ver sien.

Lees meer oor God’s Window:
https://www.sa-venues.com/attractionsmpl/gods-window.htm

http://www.mpumalanga.com/things-to-do/nature-wildlife/natural-attractions/gods-window-MTATT6795

15. Toe ry ons verder tot op die ou delwersdorpie, Pelgrimsrus.

Vanaand slaap ons op Pelgrimsrus.

Die Royal Hotel op Pelgrimsrus

Lees meer oor Pelgrimsrus:
https://www.rsgplus.org/wp-admin/post.php?post=37306&action=edit

https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie-in/pilgrims-rest

https://www.pilgrims-rest.co.za/history/
Woensdag 15 Julie 2020

16. Vandag kuier ons heerlik op Tsipise.

Warmwater uit die natuurlike warmwaterbronne in Tsipise

Heerlike verblyf in heerlike winterweer by ‘n warmwaterbron.

Tsipise is naby die Pafuri hek van die Kruger Wildtuin

Lees meer oor Tsipise:
https://www.safarinow.com/go/tshipiseaforeverresort?source=8263&gclid=EAIaIQobChMIr6yZttvO6gIVb4BQBh3z2g24EAAYASAAEgLYfPD_BwE&gclsrc=aw.ds

16 Julie 2020

17. Ons kuier op Haenertsburg. Ons het deur Magoebaskloof gereis en ons gaan die Wolkberge klim.

Die omgewing is verruklik.

Dit is ‘n mooi wêreld.

Lees meer oor Haenertsburg:

https://www.sa-venues.com/accommodation/haenertsburg.php
16 tot 19 Julie 20202

Die brug oor die Oranje by Upington

Landerye onder besproeiing by Upington

18. Lees meer oor Upington en die Eiland:

https://en.wikipedia.org/wiki/Upington
https://www.upington.co.za/die-eiland-holiday-resort/

20 Julie 2020

Ons was die naweek op Upington by die Eiland.

19. Ons vertrek vandag na die Weskus en Namakwaland om te gaan blomme kyk.

Ons sit met ons tone in die koue water in Lambertsbaai.

Lambertsbaai

Lees meer oor Lambertsbaai:
https://en.wikipedia.org/wiki/Lambert%27s_Bay

Gaan ons sulke blomme sien vandag?

Gaan ons vandag sulke blomme in die Hantamstreek sien?

Lees meer oor Namakwaland:
https://en.wikipedia.org/wiki/Namaqualand

https://en.wikipedia.org/wiki/Namaqualand

https://web.facebook.com/namakwatoere/?_rdc=1&_rdr
21 Julie 2020

20. Vandag kuier ons in Graafwater en besoek die Heerenlogement, ‘n grot wat eeue lank as oornagplek vir reisigers gedien het.

Blommeprag naby Graafwater

Lees meer oor Graafwater:

https://www.west-coast-info.co.za/region/town/246

https://en.wikipedia.org/wiki/Graafwater

https://www.sa-venues.com/things-to-do/westerncape/bysuburb/graafwater/

https://www.sahistory.org.za/place/graafwater

History of the Heerenlogement

23 – 26 Julie 2020

21. Vandag gebruik ons nou werklik ons verbeelding en kuier op die Griekse eiland Rhodos (ook genoem Rhodes), vernoem na die Griekse god Rhodos. Die eilande is aan die kus van Turkye geleë.

Rhodos is die grootste van die Griekse eilande.

Rhodos

Die akropolis van Lindos, een van die ‘stede’ op Rhodos.

Bring ‘n besoek aan Lindos:

Lees meer oor Rhodos:
https://en.wikipedia.org/wiki/Rhodes

https://rhodos.gr/places-to-visit/the-acropolis-of-lindos/

27 Julie 2020

Molteno in die winter

22. Vandag is die Kannabus sommer plotseling op Molteno in die Oos-Kaap.

Molteno lê hoog in die Steromberge en is een van die koudste plekke in die winter, en dit sneeu gereeld hier in die winter. Dis nie ver van Tiffendel, Suid-Afrika se ski-oord.

Die gebied by die Molteno dam in die herfs

Molteno is ook die dorp van Ouma Beskuit.

Ouma Beskuit

Lees meer oor Molteno:
https://en.wikipedia.org/wiki/Molteno,_Eastern_Cape

https://www.sa-venues.com/things-to-do/easterncape/bysuburb/molteno/

https://www.eastern-cape-info.co.za/provinces/town/597/molteno

https://web.facebook.com/OumaSouthAfrica/posts/what-started-as-a-simple-buttermilk-bun-rusk-grew-into-a-successful-family-busin/1859748540767523/?_rdc=1&_rdr

https://www.countrylife.co.za/travel/heritage/the-story-behind-ouma-rusks

28 Julie 2020 tot 2 Augustus 2020

23. En vandag kuier ons op Darling in die Wes-Kaap.

Die omgewing by Darling

Darling spog met Evita se perron

Evita se Perron op Darling

Lenteblomme naby Darling

Darling

Lees meer oor Darling:
https://en.wikipedia.org/wiki/Darling,_Western_Cape

https://www.hellodarling.org.za/

https://www.west-coast-info.co.za/region/town/243