Swart gebak is die nuwe kos-modegier


Swart troukoeke, swart verjaarsdagkoeke, en swart koeke vir enige geleentheid. Dís die modegier.

Ilse van der Merwe vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die nuwe kosgier om jou gebak opsetlik swart te maak.

Ilse van der Merwe vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink by Oggend op RSG van die nuwe kosgier om jou gebak opsetlik swart te maak.

Martelize moes proe en raai en het heel goed gevaar. Van links het die eerste bakkie balsamiese asyn, dan sojasous, sesamsade, Bovril, balsamiese redudsie en dan sjokolade.

Ons het ‘n paar voorbeelde op die internet gevind: