Versorg jou houtmeubels só


Weet jy hoe om houtmeubels te versorg, die verf reg af te skuur? Of hoe om die hout reg te behandel? André Loubser vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe om houtmeubels te versorg.

André Loubser vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink by Oggend op RSG hoe jy houtmeubels versorg.